CAPE TOWN FAMILY HISTORY SOCIETY


Go to content

Main menu:


Jou Familie Stamboom Werskswinkels

OTHER INTERESTING STUFF



Jou Familie Stamboom Werskswinkels


Lede van die Wes-Kaap Tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika wat familie navorsing as 'n stokperdjie beoefen, gaan informele werkswinkels aanbied tydens die jaarlikse Collectors and Hobbies Expo uitstalling in die Goodwood Burgersentrum, MacDonaldstraat, Goodwood van Donderdag 6 tot Saterdag 8 Augustus.

Die eerste werkswinkel is Donderdagoggend 6 Augustus 10:30-13:00. Die eerste deel van die werkswinkel is van 10:30 tot 12:30 met tema :
'My stamboom. Waar begin ek?' en die tweede deel van 12:30 tot 13:00 met 'n voorbeeld van navorsing met behulp van die internet Hierdie werkswinkel word herhaal op Donderdagmiddag 14:00-16:30 en Vrydagmiddag 15:30-18:00.

Kontakpersone:
Ria Briers, Goodwood Museum 021 590-1570 ria.briers@capetown.gov.za Louise Ing, Parow Museum 021 938-8020 louise.ing@capetown.gov.za

Bespreking noodsaaklik.


Werkswinkel sal tweetalig wees.



Neither the Society, nor the webmaster, takes responsibility for material published on behalf of, or by, independent authors. | tony@theAteam.co.za

Back to content | Back to main menu